Jan Smuts: Afrikaner sonder grense
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into UK education collection to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Jan Christiaan Smuts was ’n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar ’n leierskapsvakuum. In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek, omdat daar soveel te leer is uit sy merkwaardige prestasies. Die hoogs leesbare verslag ondersoek onder meer Smuts se rol as politieke leier, as adviseur van wêreldleiers, sy spirituele en intellektuele lewe en sy verhoudings met vroue. Sy unieke bydraes op ʼn verskeidenheid ander terreine, insluitend botanie, bewaring en filosofie, word ook bespreek.
- Copyright:
- 2017
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781868427437
- Related ISBNs:
- 9781868427420
- Publisher:
- Jonathan Ball Publishers
- Date of Addition:
- 04/22/20
- Copyrighted By:
- Jonathan Ball
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction, Biographies and Memoirs
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.