Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into UK education collection to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van 'n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek diƩ saak aan. Bo en behalwe 'n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.
- Copyright:
- 2015
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781920289867
- Related ISBNs:
- 9781920289850
- Publisher:
- Jonathan Ball Publishers
- Date of Addition:
- 04/30/20
- Copyrighted By:
- N/A
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction, Cooking, Food and Wine, Health, Mind and Body
- Reading Age:
- 18 and up
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.